Jou Huis

ELVIS BLUE EN THEUNS JORDAAN STEL DUET, JOU HUIS, BEKEND WAT SONDER TWYFEL DIE HARTSNARE MET NOSTALGIE GAAN TOKKEL! ‘n Lied vir almal wat Suid Afrika “huis” noem. Hierdie eerste musiek video en enkelsnit vanaf Elvis Blue se 2019 Album met dieselfde naam. Elvis Blue en Theuns Jordaan Regie en ontwerp deur EONMEDIA

Buy
  • - Jou Huis
    4:05